We found 1 more Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika church near Gardens
- Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika churches in Gardens, Western Cape
- Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika churches in Western Cape
- Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika churches in South Africa
- Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika churches near me
- All churches in Gardens, Western Cape
Who we are
Wie ons is
Dink so oor ons
Gegrond, intellektueel, deurleefd, aktueel, en vry is woorde wat soms gebruik word om ons gemeente te beskryf.
Al het hulle dieselfde bloed, is daar binne enige familie verskillende persoonlikhede. Ons Kaapstad-gemeente is in die bloedlyn van die Gereformeerde Kerke én het ‘n moderne persoonlikheid.
Miskien help dit om ‘n beeld van ons te vorm as mens dink aan bekende persone wat lidmate was en is van ons kerkfamilie – Paul Kruger, FW de Klerk, Dirk Herman, Marietta Kruger, Theuns Eloff, Fika van Rensburg. So dink ons oor onsself
‘n Paar van ons lidmate praat oor hulle geloof:
“Ek is die enigste Bybel wat sommige ongelowiges ooit sal lees” – Elma.
“Kom soos jy is – in Hom lewe en groei ons” – Louwrens.
“God wil my help om my passie te vind. Sonder passie is ek nie wie God my gemaak het om te wees nie – Deon.
“Al wat ek wens is om Jesus te ken, en om ander Hom te laat ken” – Johan.
“God se plan vir my groei sluit gemeenskap met ander gelowiges in” – Sarenda.
“God is liefde, verdraagsaamheid en die ewige lewe – volg Hom” – Jakes.
Geloofsverklaring
Hier pas ons in die breë kerklike wêreld in; dít is ons handelsmerk.
Twaalf Artikels
Die legende dat hulle in die rondte gegaan het en elkeen van die 12 apostels een aspek van sy geloof in hierdie belydenis verwoord het, is nie waar nie. Die formuleing is waarskynlik in die 2de eeu n.C. gebore. Dink net, Christene het al 1800 jaar gelede so oor hulle geloof gedink!
Ek glo in God die Vader, die Almagtige, die Skepper van hemel en aarde; en in Jesus Christus, sy eniggebore Seun, ons Here; wat ontvang is van die Heilige Gees, gebore uit die maagd Maria; wat gely het onder Pontius Pilatus, gekruisig is, gesterf het en begrawe is. Hy het die lyding van die hel ondergaan. Hy het op die derde dag opgestaan uit die dood; opgevaar na die hemel en sit aan die regterhand van God, die almagtige Vader, waarvandaan Hy sal kom om die lewendes en die dooies te oordeel. Ek glo in die Heilige Gees; Ek glo aan ‘n heilige, algemene Christelike kerk, die gemeenskap van die heiliges; die vergewing van sondes; die opstanding van die liggaam en ‘n ewige lewe.

Street Address
Church Pastor
Rev Johan Fleischmann
Minister
7 Hof St
Gardens,
Western Cape
South Africa
Phone: 021 558 9453
Download Minister Rev Johan Fleischmann vCard
Click here to contact Rev Johan Fleischmann
Denomination
Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika
Affiliations
Church Website
Cape Town Gereformeerde Kerk on Social Media
Leadership
Leader Name:
Rev Johan Fleischmann
Leader Position:
Minister
Formal Title:
Leader Address:
Phone:
Fax:
Leader Email:
Click here to contact Rev Johan Fleischmann
Leader Bio:
Rev Johan Fleischmann on Social Media:
Other Church Leaders:
Leadership Photos
Administration
Admin Name:
Admin Position:
Admin Address:
Phone:
Fax:
Admin Email:
Click here to contact the church
Mailing Address
Driving Directions
Travel/Direction Tips
Corner of Hof & Orange Street
Parking
Please share parking information and/or parking experience!
Cape Town Gereformeerde Kerk Service Times
Eredienste Elke Sondag 9:30
Sunday 9:30 AM - Morning Service in Afrikaans
It's been more than 3 years since the last service times update. Please make sure to contact the church to confirm service times.
Please contact the church to confirm Service Times or SUBSCRIBE to updates below

Worship Languages
Dress Code
Sunday School / Children and Youth Activities
Under 12s:
Under 18s:
Local outreach & community activities
Other activities & ministries
Special Needs/Accessibility
Prayers and Hymns
Main Bible:
Hymns and Songs:
Other information
Average Adult Congregation:
Average Youth Congregation:
Additional Info:
Cape Town Gereformeerde Kerk Church Gardens Photos
Cape Town Gereformeerde Kerk History
Cape Town Gereformeerde Kerk Historical Photos
Cape Town Gereformeerde Kerk listing was last updated on the 19th of August, 2021