☰
Rotsgemeente AGS Brackenfell
Brackenfell
Western Cape
7560
- Apostolic Faith Mission - Apostoliese Geloofs Sending churches in Brackenfell, Western Cape
- Apostolic Faith Mission - Apostoliese Geloofs Sending churches in Western Cape
- Apostolic Faith Mission - Apostoliese Geloofs Sending churches in South Africa
- Apostolic Faith Mission - Apostoliese Geloofs Sending churches near me
- All churches in Brackenfell, Western Cape
Who we are
Ons is 'n relevante aanbiddingsgemeente wat die verlossingswerk van Jesus deur liefde verkonding.
Ons bou elke gelowige op tot dienswerk sodat die gemeenskap Christus kan beleef.
Ons bou elke gelowige op tot dienswerk sodat die gemeenskap Christus kan beleef.
Street Address
28 Dahlia St
Protea Hoogte
Brackenfell,
Western Cape
7560
Protea Hoogte
South Africa
Phone: 021 981 0200
Download Rotsgemeente AGS Brackenfell vCard with Service Times
Church Pastor
Pastor
28 Dahlia St
Protea Hoogte
Brackenfell,
Western Cape
7560
Protea Hoogte
South Africa
Phone: 021 981 0200
Download Pastor Past. Nols Fuchs vCard
Quote of the Day
Psalms 27:11
Teach me thy way, O LORD, and lead me in a plain path, because of mine enemies.
Teach me thy way, O LORD, and lead me in a plain path, because of mine enemies.
Denomination
Apostolic Faith Mission - Apostoliese Geloofs Sending
Apostolic Faith Mission - Apostoliese Geloofs Sending churches in Brackenfell, Western Cape, South Africa
Apostolic Faith Mission - Apostoliese Geloofs Sending churches in Western Cape, South Africa
Apostolic Faith Mission - Apostoliese Geloofs Sending churches in South Africa
All churches in Brackenfell, Western Cape
Affiliations:
Website:
Social Media
Rotsgemeente AGS Brackenfell Brackenfell on YouTube
Leadership
Leader Name:
Past. Nols Fuchs
Leader Position:
Pastor
Formal Title:
Leader Address:
Tel:
Fax:
Leader Email:
Leader Bio:
Other Church Leaders:
Past. Nols Fuchs on Social Media:
Rotsgemeente AGS Brackenfell Leadership Photos
Administration
Admin Name:
Hilda Oosthuizen
Admin Position:
Administrasie
Admin Address:
Telephone:
Fax:
Admin Email:
Mailing Address
Driving Directions to Rotsgemeente AGS Brackenfell
Travel/Directions Tips
Corner of Lelie & Dahlia Street
Parking
Rotsgemeente Besoekers Parkering
Ons het spesiale parkering uitgesit vir ons besoekers met hul eerste besoek aan Rotsgemeente. Dit is gerieflik en by die hoofingang van die perseel. U is baie welkom om by ons te kom kuier.
Ons het spesiale parkering uitgesit vir ons besoekers met hul eerste besoek aan Rotsgemeente. Dit is gerieflik en by die hoofingang van die perseel. U is baie welkom om by ons te kom kuier.
Rotsgemeente AGS Brackenfell Brackenfell Service Times
Sondae
Rockids kinderkirk 09:30
Oggenddiens 09:30
RS-Youth biblestudy 09:30
Service Times last updated on the 23rd of August, 2024
Rockids kinderkirk 09:30
Oggenddiens 09:30
RS-Youth biblestudy 09:30
Service Times last updated on the 23rd of August, 2024
Worship Languages
Dress code:
Children and Youth Activities
Under 12s:
Under 18s:
Local outreach & community activities:
Other activities & ministries
Special Needs/Accessibility:
Prayers and hymns:
Main Bible:
Hymns and Songs:
Other information:
Average Adult Congregation:
Average Youth Congregation:
Additional Info:
Rotsgemeente AGS Brackenfell Photo Gallery
Rotsgemeente AGS Brackenfell History
Die ontstaan en geskiedenis van Gemeente op die Rots
Die Gemeente het in 1955 begin met ‘n klein groepie gelowiges wat gereeld huis-bidure gehou het. Die eerste amptelike erkenning van die gemeente se totstandkoming was op 5 Augustus 1957. Daar is vanuit die gemeente ‘n gemeenteraad saamgestel en hul eerste inkomste het £68 beloop.
Evangelis J. Taljaard was die eerste herder van die Gemeente. Pastoor Chris Britz word in 1970 as die eerste leraar beroep en dien die Gemeente tot 1988. Sy besonderse laaste woorde aan die Gemeente was “dat God hierdie Gemeente met baie siele gaan seën.”
Pastoor Owen Moore word op 1 September 1989 bevestig as die tweede leraar van die Gemeente. Hy is beroep vanaf AGS Swellendam waar die Here hom wonderlik gebruik het.
Die Here se seën het wonderlike groei laat plaasvind en dienste het toe na Brackenfell stadsaal geskuif. In 1989 is die ou kerkgebou verkoop. Op die hoek van Lelie– en Dahliastraat word daar ‘n saal gebou wat op 15 September 1990
ingewy is. Die wonderbaarlike hand van God het die gemeente so geseën dat die nuwe ouditorium op 19 April 1997 amptelik ingewy is. Lidmate groei van 56 tot +/- 1800 oor ‘n tydperk van 17 jaar. Loof die Here!

Rotsgemeente AGS Brackenfell Historical Photos
Page administrator:
Contact Email: